08/04/2026
🌽🧀 ROMERIGE PAPTERT – DIE PERFEKTE BYKOS! 🧀🌽
🇿🇦 Afrikaans:
Hierdie paptert is romerig, kaasagtig en sommer net propvol geur! 😍
Dis daai tipe gereg wat jy langs ’n braai sit… en almal vra vir die resep 💛
⸻
🛒 Bestanddele:
• 2 koppies fyn mieliemeel
• 2 koppies melk
• 2 koppies room
• 2 koppies suikermielies
• 2 koppies gerasperde cheddarkaas
• 1 klein ui, fyn gekap
• 2 teelepels bakpoeier
• 1 teelepel aromat (of enige lekker spesery)
⸻
👩🍳 Metode:
1. Voorverhit jou oond tot 180°C.
2. Meng al die bestanddele saam in ’n groot bak.
3. Gooi die mengsel in ’n gesmeerde oondbak.
4. Bak vir ±45–60 minute tot gestol en mooi goudbruin bo-op.
⸻
✨ Wenk:
Laat dit effens afkoel voor jy sny – dan sny dit mooi en hou sy vorm 😍
⸻
💛 As jy my resepte geniet, sluit gerus aan as subscriber:
👉 Sluit hier aan: https://www.facebook.com/feastawaydotcom/subscribe/
💛 As jy my werk geniet, besoek gerus my winkel vir wonderlike produkte en boeke — elke besoek beteken ongelooflik baie vir my:
👉 https://www.rinasehoekie.co.za
👉 Volg my blad: https://www.facebook.com/feastawaydotcom
👉 Deel met iemand wat lief is vir braaikos 🔥
👉 Comment Yummy as jy dit gaan maak 😍
⸻
🇬🇧 English:
This creamy pap tart is rich, cheesy and full of flavour 😍
The perfect side dish for any braai or family meal 💛
⸻
💛 Support me here:
👉 https://www.facebook.com/feastawaydotcom/subscribe/
💛 Visit my shop:
👉 https://www.rinasehoekie.co.za
👉 Follow: https://www.facebook.com/feastawaydotcom
👉 Comment Yummy 😍
⸻