Gerhard Steenkamp Photography

Gerhard Steenkamp Photography Gerhard Steenkamp is a professional photographer with more than 35 years of experience. Photography by Gerhard Steenkamp.

For more info visit www.gerhardsteenkamp.wordpress.com or send a email to [email protected]

04/06/2026
Troufotografie.
03/06/2026

Troufotografie.

Headshots;
28/05/2026

Headshots;

‘n Fotografies ikoon in eie reg. Die Nikon F3 is in 1980 vrygestel en was Nikon se “flagship” kamera tot 1988 toe die Ni...
27/05/2026

‘n Fotografies ikoon in eie reg. Die Nikon F3 is in 1980 vrygestel en was Nikon se “flagship” kamera tot 1988 toe die Nikon F4 vrygstel is.

Ek het die kamera(Nikon F3) in 1992 tweedehands gekoop. Op die stadium was ek nog in die onderwys en het fotografie deeltyds bedryf. Na menige troues, funksies en model portfolios het ek die Nikon F4 gekoop en ook in 1996 die Nikon F5. Van Januarie 1996 tot vandag is ek voltyds in fotografie. (Alhoewel deesdae baie rustiger)

Ek is tot vandag toe nog in besit van al drie die film kameras en hulle is al drie nog in 100% werkende toestand.

Interessant is dat ek die Nikon F3 meestal op manual gebruik het in kombinasie met ‘n Metz flitslig wat ook manual was. Om dan ‘n 1:2 of 1:4 fill in flash te gebruik het moes ek die flash “bluff” sodat dit minder lig moes vrystel maw 2 keer of 4 keer minder as die kamera se stelling. Vb: as die kamera se lens opening op f5.6 was het ek die flash op f4 gestel. Die flash het dan 2 keer minder lig gegee wat dan ‘n 1:2 fill flash was. Sommer nuttelose inligting en ‘n tegniek wat mens defnitief nie met vandag se digitale kameras nodig het nie.

Verder interresant is dat ek ook die Nikon D3, D4 en D5 gebruik het wat dan ‘n volle siklus is van professionele film kameras en digitale kameras. My hoof kamera op die oomblik is nog die Nikon D5 met die D4 as tweede kamera.

Die D5 is dan die kamera wat ek gebruik het om die foto mee te neem. Verdere nuttelose inligting is dat die Artemis 2 se bemannings lede die Nikon D5 gebruik as hulle hoof kamera met hulle onlangse reis om die maan. En verder het Nikon die F3 oorspronklik vervaardig vir Nasa wat hulle dan ook verskeie kere in die ruimte gebruik het in die vroee tagtigs.

Nasionale blom van Suid Afrika - Konings Protea vanoggend in Kleinmond.Protea cynaroides, also called the king protea (f...
02/05/2025

Nasionale blom van Suid Afrika - Konings Protea vanoggend in Kleinmond.

Protea cynaroides, also called the king protea (from Afrikaans: koningsprotea, Xhosa: isiQwane sobukumkani), is a flowering plant. It is a distinctive member of Protea, having the largest flower head in the genus. The species is also known as giant protea, honeypot or king sugar bush. It is widely distributed in the southwestern and southern parts of South Africa in the fynbos region.

Address

26 6th Avenue
Kleinmond
7195

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gerhard Steenkamp Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gerhard Steenkamp Photography:

Share

Category