LVermeulen Fotografie

LVermeulen Fotografie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from LVermeulen Fotografie, Photographer, Kathu.

| 19yr old Photographer based outside of Deben in the Northen cape, wanting to capture your special moments. | Lifestyle, Livestock & Equine Photography | So a little bit of everything. | PSALM 91 |

| All enquiries & bookings Via Whatsapp.|0837067544

• Chancé & Henco🥂💍 •
18/08/2026

• Chancé & Henco🥂💍 •

Mooiste Krissie!🩵
17/08/2026

Mooiste Krissie!🩵

Ek d**k dis hoogtyd vir n bekendstelling!💕As jy my nog nie ken nie, hier is dit nou.😌Hi, ek is Lané die meisie agter die...
16/08/2026

Ek d**k dis hoogtyd vir n bekendstelling!💕
As jy my nog nie ken nie, hier is dit nou.😌

Hi, ek is Lané die meisie agter die lens wat julle spesiale oomblikke vasvang.

Ek is 20 jaar oud en bly op ń plaas buite Deben in die Noorkaap.

Ek het nog altyd n liefde gehad vir fotos neem en doen al fotografie vanaf 2022 toe ń oom besluit het om vir my n kamera te leen. Ek is so dankbaar daarvoor dat hy my die geleentheid gebied het om my talent te laat ontwikkel en my passie uit te leef.

Ek het eers begin met natuur en diere af te neem. Ek het begin laas jaar eers begin fokus op portrait photography en ek is so bly ek het want ek LOVEE dit!
Ek was eers skaam so ek het nooit ged**k ek gaan dit kan doen nie, maar nou geniet ek dit so baie om nuwe mense te ontmoet.

Meer oor my:
1. Ek kan nogal baie praat
2. Ek gebruik die woord CUTE die heeltyd deur die foto sessie.
3. . Golden hour is my gunsteling tyd vir foto’s neem.
4. Couple sessies is my gunsteling.
5. Foto’s met perde maak my opgewonde (ek het self ń perd) 😉
6. Ek neem altyd te veel foto’s en moet dan tot laat aand dit sit en edit 😅
7. Ek is die oudste van 5 en is ń tipiese oudste kind 😂
8. Ek hou van bak en kan lekker kos maak.
9. Ek doen ook livestock photography.
10. Ek is ń selfgeleerde fotograaf.

Ek sien uit na wat die Vader se toekoms planne vir my en my besigheid is. Ek is dankbaar vir elkeen wat my ondersteun!💗

• Barend & Annamarie •Couples sessie!!!🤎Julle is so oulikk!!!🤭🥹😍| 13/07/26🥂✨📸Boek n fun couples sessie van jou eie!!💌Kon...
29/07/2026

• Barend & Annamarie •

Couples sessie!!!🤎

Julle is so oulikk!!!🤭🥹😍

| 13/07/26🥂✨📸

Boek n fun couples sessie van jou eie!!💌

Kontak my: 0837067644

• Mooiste Joami & Blitz •
22/07/2026

• Mooiste Joami & Blitz •

Upington Q6!📸🌵✨🐎| 12/07/2026❣️Dankbaar vir almal se liefde en ondersteuning!🫵🏻😍
22/07/2026

Upington Q6!📸🌵✨🐎
| 12/07/2026❣️Dankbaar vir almal se liefde en ondersteuning!🫵🏻😍

Mooiste Chlareis & Zara!🖤
09/07/2026

Mooiste Chlareis & Zara!🖤

• Marlie & Janu •06 | 07 | 2026🩵Virseker my favourite couple om af te neem!🥹
08/07/2026

• Marlie & Janu •

06 | 07 | 2026🩵

Virseker my favourite couple om af te neem!🥹

Address

Kathu

Telephone

+27837067644

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LVermeulen Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LVermeulen Fotografie:

Shortcuts

Share

Category