27/10/2018
[Marlène Maternity Shoot Pre-view]
Liefste klein Migael, ons kan nie meer wag vir jou koms nie. Mag Liewe Jesus jou lewenspad seën en jy altyd weet hoe geliefd en spesiaal jy vir ons is. Baie liefde. Xx