NickyStrydom Photography

NickyStrydom Photography My naam is Nicky en ek is ń trotse langkloofse mysie♡ Ek is geseën met ń wonderlike man en twee besige engeltjies wat my mamma noem.

Vir my is fotografie die beste manier om onvergeetlike herhinneringe vas te vang veraltyd.

Mini Christmas Shoots Available!!
07/11/2022

Mini Christmas Shoots Available!!

Preview | Mantwa Matriekafskeid
14/10/2022

Preview | Mantwa Matriekafskeid

Juné Olivier | DoopShe is far more precious than jewels - Proverbs 31:10
10/10/2022

Juné Olivier | Doop

She is far more precious than jewels - Proverbs 31:10

Wrapping up this GORGEOUS Matric Farewell shoot of Anuscka
03/10/2022

Wrapping up this GORGEOUS Matric Farewell shoot of Anuscka

Tiaan | Matriekafskeid 2.0.2.2Ek het SOVEEL pret gehad met Tiaan & Chanté voor my lens! Ons het lekker gelag en natuurli...
30/09/2022

Tiaan | Matriekafskeid 2.0.2.2

Ek het SOVEEL pret gehad met Tiaan & Chanté voor my lens! Ons het lekker gelag en natuurlik ONGELOOFLIKE mooi fotos gekry!

Geniet julle voorsmakie

Lyndon | Matriekafskeid 2.0.2.2Hierdie fotosessie was ongelooflik lekker! Lyndon is ń pro voor die kamera! Hierdie famil...
30/09/2022

Lyndon | Matriekafskeid 2.0.2.2

Hierdie fotosessie was ongelooflik lekker! Lyndon is ń pro voor die kamera! Hierdie familie het sommer dadelik in my

Anuscka | Matriekafskeid 2.0.2.2The future belongs to those who believe in the beauty of their dreams - Eleanor Roosevel...
30/09/2022

Anuscka | Matriekafskeid 2.0.2.2

The future belongs to those who believe in the beauty of their dreams - Eleanor Roosevelt

Wat ń voorreg was dit nie om hierdie pragtige dame se fotos te kon neem nie! Ek kon net nie genoeg kry nie. :)

Geniet hierdie voorsmakie

Kruger Gesin | Familie Sessie ♡LITTLE MOMENTS - BIG MEMORIESDit was só lekker om hierdie fotos te kon neem!  Hierdie ges...
04/09/2022

Kruger Gesin | Familie Sessie ♡

LITTLE MOMENTS - BIG MEMORIES

Dit was só lekker om hierdie fotos te kon neem! Hierdie gesin lê baie na aan my ♡

Lara Debbes | New Born Shoot PREVIEW26 Daggies jonk ♡A tiny bit of heaven sent from above, a sweet little miracle to tre...
09/08/2022

Lara Debbes | New Born Shoot PREVIEW
26 Daggies jonk ♡

A tiny bit of heaven sent from above, a sweet little miracle to treasure and love ♡

Uys | Eerste VerjaardagHierdie mamma het omtrent uitgehaal en gewys met hierdie mooie versierings! Klein Uys is voorwaar...
30/07/2022

Uys | Eerste Verjaardag

Hierdie mamma het omtrent uitgehaal en gewys met hierdie mooie versierings! Klein Uys is voorwaar geseën ♡

Lauren Bruintjies | Matriekafskeid 2●22 ♡This is the beginning, of ANYTHING you want
27/07/2022

Lauren Bruintjies | Matriekafskeid 2●22 ♡

This is the beginning, of ANYTHING you want

Address

Joubertina

Telephone

+27764134903

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NickyStrydom Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NickyStrydom Photography:

Share

Category