30/05/2026
Twyfel jy of hierdie Video Pakkette regtig werk?
Die beste getuigskrif is gelukkige ouers en kinders! 🤩
Sien hier ‘n handjievol van die boodskappe, comments en e-posse wat ontvang was as terugvoer op my Fisiese Wetenskap Pakkette!
Jou hele jaar se Fisiese Wetenskap werk, onmiddellik beskikbaar as videolesse.
Die videopakkette dek Chemie en Fisika volgens die CAPS: DBE en IEB leerplanne. 📚
Ingesluit in elke Pakket is videolesse van elke Chemie en Fisika tema, asook oorspronklike aflaaibare opsommings, oefenvrae met antwoorde & quizzes, en Portefeulje Praktiese verduidelikings. ✨
Daar is by elke graad ook ‘n gratis video waarna jy kan kyk voordat jy besluit!
Verbeter jou Fisiese Wetenskap punte met duidelike, verstaanbare en doelgerigte lesse – teen jou eie tempo. 🎯
Moenie wag tot dit te laat is nie, belê in ‘n Pakket en ‘ACE’ die komende Fisika en Chemie eksamens! 💡
Vir meer inligting, besoek www.wetenskapakademie.co.za of los jou e-posadres en Graad in die comments, en ek stuur vir jou meer besonderhede. 📧