Pixel Memories

Pixel Memories We capture your memories for a lifetime. From engagement to weddings, babies, families etc.

You can contact me on 084 631 0554 for any photography shoots.
14/02/2020

You can contact me on 084 631 0554 for any photography shoots.

Marlie se eerste kersfees ek kan dit nie glo nie. Anton Oosthuizen jy moet maar die geweer gelaai hou sy is 'n klein har...
15/12/2019

Marlie se eerste kersfees ek kan dit nie glo nie. Anton Oosthuizen jy moet maar die geweer gelaai hou sy is 'n klein harte breker. Antoinette Oosthuizen julle is 'n pragtige gesin maat

Daar is niks so mooi soos 'n gesin wat se liefde so uit hul straal nie. Julle het 'n pragtige klein dogtertjie Elsie Dre...
15/12/2019

Daar is niks so mooi soos 'n gesin wat se liefde so uit hul straal nie. Julle het 'n pragtige klein dogtertjie Elsie Dreyer.

Jy het stunning gelyk Cassie
15/12/2019

Jy het stunning gelyk Cassie

I can't stop loving these photos. Julle is twee mooi modelle Cassie Strydom
02/12/2019

I can't stop loving these photos.
Julle is twee mooi modelle Cassie Strydom

"en as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bere met die wete: my reis opsoek na jou is verby." - Antjie ...
02/12/2019

"en as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bere met die wete: my reis opsoek na jou is verby." - Antjie Krog

I loved every moment with this couple. Cassie Strydom en Heinrich Strydom ek hoop julle is baie gelukkig saam met nog 100 jaar se vreugde en liefde.

Venue: Plaas Voorslag
Hair: Amanda Jooste
Make-up: Glam&Goss (Sumaya Patel)

14/06/2019
Hierdie kleine mensie het my hart kom steelSy is die pragtigste poppie.Wat 'n voorreg om haar te kon afneem.
14/06/2019

Hierdie kleine mensie het my hart kom steel

Sy is die pragtigste poppie.

Wat 'n voorreg om haar te kon afneem.

A little miracle is on the way. We cant wait for little Marlie to make her appearance. I just know you are going to be t...
17/05/2019

A little miracle is on the way. We cant wait for little Marlie to make her appearance. I just know you are going to be the best parents.

Dankie dat ek kan deel wees van julle wonderwerkie se lewe en vir die voorreg om hierdie pragtige fotos te kon neem.

Lief julle twee baie en julle is baie kosbaar vir ons.

I had so much fun with this little one yesterday. why do a smash the cake when you can do drinking the icing hehehe. Tur...
14/04/2019

I had so much fun with this little one yesterday. why do a smash the cake when you can do drinking the icing hehehe. Turning one is big fun.

Address

Johannesburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pixel Memories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pixel Memories:

Share

Category