21/10/2026
Breaking Down All 4 Masters SA Fishing Venues
🔴 YouTube: https://youtu.be/GNJZ2OABtI0
🎣 MASTERS SA IS OPPAD – VAALDAM ONDER DIE VERGROOTGLAS! 🇿🇦
In episode 132 van The Original Podcast gesels Sakkie, Barry, Gideon en Dwayne oor die komende Masters SA en die vier hengelplekke by die Vaaldam waar die aksie gaan plaasvind! Ons kyk na al vier venues, bespreek die verskillende omstandighede en uitdagings wat hengelaars moontlik kan verwag, en deel ons gedagtes oor wat elke hengelplek uniek maak.
🎯 In hierdie episode:
'n Volledige bespreking van die vier Masters SA-venues by die Vaaldam.
Die verskillende uitdagings wat elke venue kan bied.
Wat hengelaars in gedagte moet hou wanneer hulle hul strategie beplan.
Ons verwagtinge en voorspellings vir die komende Masters SA.
Met vier hengelaars om die tafel is daar natuurlik heelwat opinies, lekker gesels en 'n goeie dosis hengelpraatjies!