30/12/2025
M E G A N & T H I N U S
'n Unieke liefdesverhaal soos geen ander nie en 'n getroue God wat altyd die reen laat stop vir die couple shoot! 😅 Wat 'n stunning troue by Florence Guest Farm en 'n absolute voorreg om julle memories to kon vasvang! 🤩🔥