31/08/2026
V I L J O E N F A M I L I E 💛🌾
Goue lig, mooiste laggies en ’n gesin vol liefde. ✨
Hierdie golden hour-familiesessie was een vir die boeke! 🤎
En asof die aand nie reeds perfek genoeg was nie, het ons dit afgesluit tussen ’n beeldskone pers kombers van lupine-blomme. 🌿🪻
Die soort herinneringe wat jy nie net in foto’s vasvang nie, maar vir altyd wil onthou. 📸 🧡