04/06/2026
Liefste Elke....
Baie dankie dat ek hierdie pragtige klein wonderwerk-dogtertjie vir julle kon afneem. Dit was vir my n baie groot voorreg en ek het elke oomblik geniet, mag julle as gesin altyd geseën wees,julle is baie spesiaal 🤍🤍🤍