Kosmos Fotografie

Kosmos Fotografie ONS DOEN OOK VIDEOGRAFIE VAN BOGENOEMDE.

ONS NEEM FOTOS: TROUES, VERLOWINGS, PORTRETTE, FAMILIES, GESINNE, KINDERS, "MATERNITY ", BABAS, VERJAARSDAE, MATRIEKAFSKEIDE, VALENTYNSBAL, KONSERTE, PRYSUITDELINGS, GRADEPLEGTIGHEDE, SPORT EN VELE MEER.

THERON FAMILIE (Villiers)Wat 'n voorreg om julle fotos te kon neem.... 'n mooi familie met soveel liefde en soveel lag.....
07/06/2026

THERON FAMILIE (Villiers)

Wat 'n voorreg om julle fotos te kon neem.... 'n mooi familie met soveel liefde en soveel lag..... omgee en deernis. Elke oomblik saam met jul was lekker. Julle is kosbaar vir Kosmos Fotografie.

Lize 082 830 7514
Edwin 079 242 2650

MARAIS & JUDY FRANKEN (Deel 2 - Mooiste Fotos)En as die son op die horison gaan lê, sy sagte strale in prag kleure om di...
17/05/2026

MARAIS & JUDY FRANKEN (Deel 2 - Mooiste Fotos)

En as die son op die horison gaan lê, sy sagte strale in prag kleure om die liefde vou van die mooiste bruidspaar, dan volg onthou fotos wat vir ewig gekoester sal word.

Dankie Marias & Judy dat jul weer jul trouklere aangetrek het vir hierdie mooi fotos. Julle is verseker een van Kosmos Fotografie se spesiaalste paartjies..... Ons waardeer julle. Mag jul lewe saam in ons Vader se seën bly wandel.

Lize 0828307514
Edwin 0792422650

MARAIS & JUDY FRANKEN (DEEL 1)Wanneer liefde oorwin lui huweliksklokke in die mooiste toon. Twee mense word een en twee ...
13/05/2026

MARAIS & JUDY FRANKEN (DEEL 1)

Wanneer liefde oorwin lui huweliksklokke in die mooiste toon. Twee mense word een en twee families word een groot vrolike samesyn.

Marais en Judy het die mooiste liefde in mekaar gevind. Hulle is 'n spesiale voorbeeld van liefde vra nie vir ouderdom nie. Dit gebeur spontaan wanneer ons Hemelse Vader hul paaie bymekaar bring.

Dankie vir die wonderlike voorreg om jul fotos te kom neem. Julle twee is baie spesiaal.

Kosmos Fotografie
Lize 0828307514
Edwin 0792422650

KOMBUISTEE: TIANA (DEEL 2)En so kom ons by geskenke oopmaak. Pragtige Tiana.... Mens kan jou opgewondenheid en dankbaarh...
03/05/2026

KOMBUISTEE: TIANA (DEEL 2)

En so kom ons by geskenke oopmaak. Pragtige Tiana.... Mens kan jou opgewondenheid en dankbaarheid in elke foto sien. Jy is 'n besonderse mens. Geliefd onder almal. "n Vriendin, 'n kosbare juweel in jou vriendekring.

KOSMOS FOTOGRAFIE
Lize 082 830 7514
Edwin 0792422650

KOMBUISTEE - TIANA FICK (Deel 1) Hou die spasie dop vir deel 2Liefste Tiana..... Jy met jou borrelde persoonlikheid........
26/04/2026

KOMBUISTEE - TIANA FICK (Deel 1)
Hou die spasie dop vir deel 2

Liefste Tiana..... Jy met jou borrelde persoonlikheid...... iemand wat instap en dadelik almal se harte steel. Dit was 'n voorreg om jou kombuistee fotos te neem. Ek gaan dit nog lank onthou en altyd d**k aan jou gesig wat 'n verhaal vertel met elke persoon, met elke geskenk en elke oomblik van jou mooi dag. Sterkte met die troue. Ek weet jy gaan prinses mooi lyk.

KOSMOS FOTOGRAFIE
Lize 082 830 7514
Edwin 079 242 2650

SHAUN & SIMONIQUE ZAAIMAN ONTHAAL & DANSBAAN OPENNog 'n paar mooiste fotos van Shaun en Simonique tydens hul onthaal en ...
05/04/2026

SHAUN & SIMONIQUE ZAAIMAN

ONTHAAL & DANSBAAN OPEN

Nog 'n paar mooiste fotos van Shaun en Simonique tydens hul onthaal en openings dans. Dankie julle twee. Kosmos Fotografie het elke oomblik saam met julle geniet.

Address

Heilbron
9650

Telephone

+27828307514

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosmos Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share