01/09/2026
Kom ons help om die video wyd en syd te deel, sodat Jean se lag nog lank kan bly straal.
Die produksie lê baie na aan my hart en dit was so lekker om die Muller-Gesin op die plaas te kon hê. 🎥