10/05/2025
BOOKING LINK in eerste ‘comment’🤗
Kom geniet ‘n spesiale oomblik in tyd saam met die mamma/mamma-figuur in jou lewe.
'n Gestileerde sessie (dekor opgestel) in die bos langs die rivier.‘N 15 minuut mini sessie wat 15 hoë resolusie fotos insluit op ‘n digitale aanlyn gallery. Sluit ook ‘n spesiale ’artisan-cheese’ snack boksie in vir 2 persone wat tydens of na die sessie genuttig kan word.(ekstra kaasboksies kan bestel