Lief Fotografie

Lief Fotografie Doen wat jy lief, lief wat jy doen

25% off all lifestyle newborn sessions booked before the end of March!!🥳🥳Lief Fotografie
23/03/2022

25% off all lifestyle newborn sessions booked before the end of March!!🥳🥳

Lief Fotografie

15/03/2022

Het jy geweet hier is 'n stunning Lavender Farm in die Hartbeespoort (Mooinooi) omgewing??

Boek 'n BEAUTIFUL fotosessie hier saam met my ♥️

https://www.facebook.com/Mooinooi-Lavender-Farm-1319717588183222/

Come and enjoy a sniff of the calmness at Mooinooi Lavender Farm and take a mental picture of the big beautiful purple. This is a venue for photographers and functions.

So bietjie hier, en so bietjie daar 😉
09/03/2022

So bietjie hier, en so bietjie daar 😉

Bookings is nou oop! Slegs beperkte spasies beskikbaar 🌸
05/03/2022

Bookings is nou oop! Slegs beperkte spasies beskikbaar 🌸

Die absolute stunning Greyling gesin ♥️
04/03/2022

Die absolute stunning Greyling gesin ♥️

Julle! Ek het 'n wonderlike ding gedoen 😍Hou die groep dop vir nog fotos, binnekort 😁
01/03/2022

Julle! Ek het 'n wonderlike ding gedoen 😍

Hou die groep dop vir nog fotos, binnekort 😁

Julle dis lekker as mens 'n AWESOME nuwe venue ontdek so op jou agterstoep!Vergenoeg Hiking Trail hier in Hartbeespoort,...
13/02/2022

Julle dis lekker as mens 'n AWESOME nuwe venue ontdek so op jou agterstoep!

Vergenoeg Hiking Trail hier in Hartbeespoort, tussen die Magaliesberge is nie net 'n stunning trail nie, maar 'n fabulous shoot location!

Jenny-Leigh en haar pragtige gesinnetjie spog voor my lens :)

Hierdie mooi mense was laas naweek voor my lens ♥️ Hulle volledige album binnekort beskikbaar by The Mysa Lifestyle
12/02/2022

Hierdie mooi mense was laas naweek voor my lens ♥️

Hulle volledige album binnekort beskikbaar by The Mysa Lifestyle

Die mooiste mense, tussen die mooiste berge.Dis 'n wen ♥️
03/02/2022

Die mooiste mense, tussen die mooiste berge.

Dis 'n wen ♥️

Address

Hartbeespoort
0216

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lief Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lief Fotografie:

Share