30/06/2026
27.06.2026 🤍 Mr. & Mrs. Kotze
Wat 'n spesiale dag en liefde wat julle deel. Julle liefde vir mekaar straal so mooi uit na almal om julle.
Mag die Here julle lewensreis saam in oorvloed Seen, en julle net liewer vir mekaar maak deur elke seisoen.
Dankie dat ek kon deel wees van hierdie spesiale dag in julle lewens. Geniet die eerste paar fototjies 💓
Venue: Gracia de Dios