Druiwe trossie

Druiwe trossie Skryf kort verhale in my tyd en in my taal.

17/08/2023

Thank you very much πŸ’• everyone for the love 200 followers yeah we movingπŸ₯°πŸ₯°πŸ₯°

14/06/2023

Vannaand d**k ek aan daai jong wat ons so met die perd en bakkie gejaag het en agterna moes ons tennisballe vir sy einste ma loop vang het jirre my hart klop nou nog as ek n perd sien in die kaap lol net n jammerte Soutkloof was n plaas duisend.###xLekker slp almal

13/06/2023

Hello everyone im back hoop almal is gesond en warm vang daardie tarentale en maak lekker sop hoop julle vyk is oop gesit in die bos.

11/04/2023

BE KIND

27/11/2022

Happy Sunday everyone and always remember you are Blessed you destined for Greatness and you yes you are a Champion

12/09/2022

Vanaand le d**k ek aan daardie boek die Swart Ruiter en die Swart Kat maar kan nie onthou nie was die Swart Kat op die tv of ook in die boek wie kan my help lol.Lekker slaap almal.

01/09/2022
Hoogste bome kry die meeste wind.....
24/08/2022

Hoogste bome kry die meeste wind.....

Sowaar πŸ˜„πŸ˜ƒπŸ˜€
03/08/2022

Sowaar πŸ˜„πŸ˜ƒπŸ˜€

Niemand Sal daardie rewind knoppie verstaan nie.
28/07/2022

Niemand Sal daardie rewind knoppie verstaan nie.

Nou staan jy op die landtjie en hierkom oubie se hond Amigo aan.Jou gebed is Here neem my onmiddelik weg al is dit na Jo...
13/07/2022

Nou staan jy op die landtjie en hierkom oubie se hond Amigo aan.Jou gebed is Here neem my onmiddelik weg al is dit na Jonas toe maar Vader ruk my hier weg.....

Beste sak ooit gewees soms het jou boeke uit geval ook🀣🀣🀣🀣🀣
29/06/2022

Beste sak ooit gewees soms het jou boeke uit geval ook🀣🀣🀣🀣🀣

Address

Green Point

Telephone

+27742828926

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Druiwe trossie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Druiwe trossie:

Share