Studio Dèl Pete Photography

Studio Dèl Pete Photography This is your photography page for all your photography needs! I am a wedding photographer, motorspor

Almerie Buys Photoshoot
09/04/2015

Almerie Buys Photoshoot

25/03/2015

1 Tes 4v13-14:
Die opstanding uit die dood:

Ons wil he, broers, dat julle nie onkundig moet wees oor wat met die ontslapenes gaan gebeur nie. Dan sal julle ook nie treur nie, soos die ander mense wat geen hoop het nie. Ons glo immers dat Jess gesterwe maar ook opgestaan het. net so glo ons ook dat God saam met Jess die ontslapenes wat in Hom geglo het, na Hom toe sal neem.

lekker man lekker...
19/03/2015

lekker man lekker...

19/03/2015

Hi julle! Askies as ek so bieq lank stil was. Ek raak net nie grond nie... Het julle week darem nog so ver goed afgeloop ? My week was heel goed met vol uitdagings. Ek gaan gou fotos oplaai van Kurt Darren en Bushlapa. Amazing fotos. Hou die blad dop!

My 1ste shoot van modelle op 'n loopplank! Al hoe wel ek meer bekend is vir my motorsport fotografie, is ek "game" vir e...
28/11/2014

My 1ste shoot van modelle op 'n loopplank! Al hoe wel ek meer bekend is vir my motorsport fotografie, is ek "game" vir enige soort fotografie! Die modelle was mooi en dit was 'n groot eer om die foto's te kon neem!

Address

Great Brak River
6525

Telephone

082 523 8045

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Studio Dèl Pete Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category