JCG Photography

JCG Photography -For the

I love taking different types of photos and experimenting with different styles and approaches. During a photoshoot, it gives me comfort knowing that the models/clients are comfortable and I love it when they tell me what they have in mind during the shoot and what they would like to try...

04/12/2014

Daar is kunswerke te koop by Synergy salon In Standerton ( die ou Villa da mor) gan loer bietjie 😜

13/06/2014

Dear client,
Any products (cd, prints, canvases) of 2010-2013 that have not yet been collected, is no longer available.
I'm sorry to say that my services are no longer available to the public.
Although I am excited to announce that my art photos will be in selected stores in Standerton & Bethal shortly.
Thank you for your support!
Dankie vir jou ondersteuning!
J **

21/05/2013

Ek het vir Afgri fotos geneem en dit verskyn in die volgende Afgri uitgawe - kan nie wag nie!

03/05/2013

Dankie aan almal wat my al sover ondersteun het! Eks bly om sulke oulike kliente te he. Saam kan ons uitsien na die toekoms :)

22/04/2013

Vandag kyk ons hoeveel kliente se editing ek kan klaarmaak :) hoeveel d**k julle gaan dit wees?

11/04/2013
11/04/2013
04/04/2013

Mnr en Mev Louw : Dit was regtig een van die mooiste troues wat ek al bygewoon het, en ek is so bly dat Simone en Juan my die eer gegee het om hulle dag af te neem! Die bruid en bruidegom het albei stunning gelyk - beautiful!! En die saal was soos n sprokie opgemaak. Hoop julle geniet die fotos. Julle is albei wonderlike mense met die mooiste harte. Dankie vir die geleentheid! *

03/04/2013

D**k daaraan om n kompetisie te hou - wat d**k julle? :)

08/02/2013

Nou net gehoor my fotos gaan gebruik word vir n klein organisaie se bemarking hierdie jaar :D

31/01/2013

'n Klient en ook 'n vriendin, van my is vandag oorlede. Baie sterkte aan haar familie en verloofde, ons d**k almal aan julle en wens julle sterkte en genade van bo! Ons gebede is met julle. *

Address

Govan Mbeki

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JCG Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category