PJ'S Image Labs

PJ'S Image Labs PJ’s Image Labs help mense en besighede om hul stories professioneel vas te vang. Professionele produksie. Eerlike pryse.
(2)

Van gesinsfoto’s en events tot besigheidsvideo’s en promos — ons werk met dieselfde fokus, kwaliteit en dissipline op elke projek.

BOEK JOU FOTO & VIDEO SHOOT VANDAG!Het jy ’n verjaarsdag, troue, verlowing, familiegeleentheid of spesiale dag wat jy pr...
05/06/2026

BOEK JOU FOTO & VIDEO SHOOT VANDAG!

Het jy ’n verjaarsdag, troue, verlowing, familiegeleentheid of spesiale dag wat jy professioneel wil vasvang?

By PJ’s Image Labs vang ons die oomblikke vas wat vir jou saak maak — natuurlik, emosioneel en professioneel.

Ons bied:
🎂 Verjaarsdagpartytjies
💍 Troues & verlowings
🎪 Spesiale geleenthede
🎥 Sosiale media reels
👨‍👩‍👧‍👦 Familie- en portretshoots
📡 Live streaming

Maak jou datum betyds vas en gee jou herinneringe die kwaliteit wat dit verdien.

📲 WhatsApp: 063 656 3167
🌐 Website: pjsimagelabs.co.za

Professioneel. Kreatief. Betroubaar.

🎥📸 YOUR STORY DESERVES THE BEST.By PJ’s Image Labs, ons glo elke storie verdien om professioneel, emosioneel en cinemati...
28/05/2026

🎥📸 YOUR STORY DESERVES THE BEST.

By PJ’s Image Labs, ons glo elke storie verdien om professioneel, emosioneel en cinematic vasgevang te word.

Van weddings en events tot business branding, live streaming en promotional content - ons help jou om jou oomblikke en jou besigheid op ’n manier te wys wat mense laat stop, kyk en onthou.

✅ Photography
✅ Videography
✅ Event Coverage
✅ Live Streaming
✅ Business & Brand Content
✅ Wedding Films & Photos

Trusted by amazing clients.
Built on passion. Driven by purpose. Focused on you.

📍 Upington, Northern Cape
📱 WhatsApp: 063 656 3167
📧 [[email protected]](mailto:[email protected])

Kom ons skep iets onvergeetlik. 🎬

07/05/2026

🎓 *Matriekafskeid 2026 | Hoërskool Duineveld*

Wat ’n voorreg om deel te kon wees van hierdie spesiale aand — ’n aand vol styl, opwinding, trots en mooi herinneringe.

Die leerders het ongelooflik gelyk, die atmosfeer was besonders, en elke oomblik het die gevoel van ’n nuwe hoofstuk vasgevang. ✨

Dankie aan Hoërskool Duineveld vir die geleentheid om hierdie herinneringe op video vas te lê.

📸🎥 *PJ’s Image Labs*
Cinematography • Photography • Social Media Marketing

14/04/2026

Address

48 Laksman Way
Gordon's Bay
8801

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PJ'S Image Labs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PJ'S Image Labs:

Share

Category