Adri Gertenbach Bridal Hair & Make-up

Adri Gertenbach Bridal Hair & Make-up I am a Qualified Hairdresser for 19 years.I've done my Make-up Training at Hannon Bothma also known as Glam Guru.The Products I use are:
M.A.C. HANNON
ALILA

I love doing Bridal Hair & Make-up!On this page you will see previous photo's of brides that I've done and it will be updated regularly with new photo's.I am working in the Garden Route area so feel free to contact me.

Hierdie jaar is ek 30 jaar in die Haarbedryf. Ongelooflike mooi herinneringe.. Ek wil graag vir al my Bruide deur die ja...
15/01/2025

Hierdie jaar is ek 30 jaar in die Haarbedryf. Ongelooflike mooi herinneringe.. Ek wil graag vir al my Bruide deur die jare Baie dankie sê dat ek so bevoorreg was om julle mooi te maak op julle spesiale dag! Dit was nog altyd my passie.. dankie dat ek deel kon hê aan julle mooi dag.
Met Hartseer moet ek julle
ongelukkig meedeel dat weens gesondheidsredes, gaan ek nie meer Troues kan doen nie..
Ek gaan nog steeds werk in my salon maar sal my tye aanpas. Ek hoop almal verstaan..
Mag 2025 vir almal Baie Geseend wees!!
Liefde
Adri💛

14/07/2021

Address

George

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Adri Gertenbach Bridal Hair & Make-up posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share