02/09/2026
Hierdie woorde beteken vir my meer as wat julle besef. š¤
Baie dankie dat julle my vertrou het om nie net die groot oomblikke nie, maar ook al die klein oomblikke tussenin vas te vang ā die oomblikke wat julle dag so uniek aan julle gemaak het.
Om te weet dat hierdie fotoās julle eendag weer sal terugneem na hoe julle gevoel het, is die grootste kompliment wat ek kon ontvang.
Dit was ān ongelooflike voorreg om julle storie te kon vertel en julle āonsā te kon vasvang. Dankie dat ek deel kon wees van so ān spesiale dag. š¤