13/08/2026
’n Hartlike welkom aan Angelique by die Timeless Trends-span! 💅🏻
Sy is dalk nuut by ons, maar beslis nie nuut tot die wêreld van naels en beauty nie. Ons is dus baie bly om haar nou ook deel van ons span te hê!
Ons glo dat die regte mense op die regte tyd oor jou pad kom, en ons is opgewonde om te sien wat hierdie nuwe hoofstuk bring.
Welkom, Angelique! Mag God jou hande seën in die werk wat jy doen, en mag jy sommer gou tuis voel tussen die gel, wax, koffie en alledaagse chaos. 😂
Welkom by die span!
✨ Welkom by Timeless Trends, Angelique! ✨
Ek is so opgewonde om vir julle aan ons nuwe naeltegnikus, Angelique, voor te stel! 🤍💅🏼
Angelique het haar naelkursus by Glam Pro voltooi en het haar sertifikaat ontvang. Sy is passievol oor naels en ons kan nie wag om haar te sien groei en haar eie unieke styl hier by Timeless Trends Nail & Beauty Bar te ontwikkel nie. 🌸
Om haar behoorlik welkom te heet en vir julle die geleentheid te gee om haar werk te kom ervaar, het ons ’n spesiale Women’s Month-aanbieding! 💕
💅🏼 20% AFSLAG
op enige stel naels óf ’n tone-behandeling wat deur Angelique gedoen word.
📅 Geldig tot 31 Augustus 2026
Kom ondersteun ons nuwe naeltegnikus, gee haar ’n kans om haar talent te wys en bederf jouself sommer terselfdertyd! 🥰
📲 Kontak haar gerus vir jou afsprakie 💅
Timeless Trends Nail & Beauty Bar
Angelique 0677175425
✨ Where beauty meets timeless style ✨
Welkom by die span, Angelique! 🤍🌷 Ek is baie bly om jou te hê!