07/04/2026
Jy word 40 vandag. 40 het nog nooit so goed gelyk nie. Jy is my hart se punt Appelkoos! Vandag celebrate ek jou en nog 40 jaar van lag, droom, aan die slaap raak op die bank, heel aand musiek luister, stry oor flieks en dans in die kombuis! Ek is lief vir jou. Nou en altyd.