03/08/2026
Dubbele Liefde | Amy-Ann
Toe Amy my kontak vir foto's, was ek sommer dadelik gelukkig! Ek het haar seuntjie leer ken tydens skoolfoto's, en kon amper nie glo daar bestaan sulke mooi kindertjies nie! Hier word die gesin geseën met nog TWEE seuntjies!
Theresia van Tonder Photography
Nyl River Bush Camp
Amy-Ann Botha