Honest Light Studio

Call Directions Website Contact the business

Honest Light Studio Capturing your true moments in honest light. Authentic, easy and enjoyable photography by Joke Muller.

Die Jordaans💛 Jou huis is waar jou hart is, en julle harte is mekaar s'n.Soveel liefde en vreugde, alles vasgevang tusse...
22/10/2026

Die Jordaans💛 Jou huis is waar jou hart is, en julle harte is mekaar s'n.

Soveel liefde en vreugde, alles vasgevang tussen die prag van die platteland.

Eendag gaan hierdie klein handjies groot wees, en hierdie stil oomblikke net herinneringe. 🤍Maar vir nou is die wêreld n...
16/10/2026

Eendag gaan hierdie klein handjies groot wees, en hierdie stil oomblikke net herinneringe. 🤍

Maar vir nou is die wêreld nog klein, die dae stadig en alles so wonderlik nuut.

Twee klein hartjies, twee kosbare wonderwerkies. 🤍Van die heel eerste oomblik af het hulle mekaar. Twee klein lewens, sa...
15/10/2026

Twee klein hartjies, twee kosbare wonderwerkies. 🤍

Van die heel eerste oomblik af het hulle mekaar. Twee klein lewens, saam verwelkom in ’n wêreld vol liefde.

Christi & Christiaan se matriekafskeidKlas van 2026, julle lyk mooi!
14/10/2026

Christi & Christiaan se matriekafskeid

Klas van 2026, julle lyk mooi!

Matric farewell season. ✨Beautiful dresses, sweet moments and memories worth keeping forever. 🤍
13/10/2026

Matric farewell season. ✨

Beautiful dresses, sweet moments and memories worth keeping forever. 🤍

Die Van Zyls | Matriekafskeid 2026’n Bietjie glamour, baie liefde en ’n groot aand wat voorlê.
06/10/2026

Die Van Zyls | Matriekafskeid 2026
’n Bietjie glamour, baie liefde en ’n groot aand wat voorlê.

Ek is opsoek na ’n paartjie of gesin om ’n kreatiewe idee saam met my tot lewe te bring.Datum: 18 SeptemberTyd: MiddagPl...
09/09/2026

Ek is opsoek na ’n paartjie of gesin om ’n kreatiewe idee saam met my tot lewe te bring.

Datum: 18 September
Tyd: Middag
Plek: Frankfort
Sessie: Gratis gestileerde fotosessie

Stuur gerus vir my ’n DM indien julle belangstel!

Nog 'n pragtige blom vir die Cronjes💕 Jeremia 1:5 - Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken.
16/08/2026

Nog 'n pragtige blom vir die Cronjes💕

Jeremia 1:5 - Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken.

Martinette se OoievaarsteeDie mooiste herinneringe word nie beplan nie. Hulle gebeur sommer tussen lag, drukkies en saam...
07/08/2026

Martinette se Ooievaarstee

Die mooiste herinneringe word nie beplan nie. Hulle gebeur sommer tussen lag, drukkies en saam wees. 🤍

Your business might be great but if no one sees it, they're choosing someone else.Marketing isn't just about posting on ...
20/07/2026

Your business might be great but if no one sees it, they're choosing someone else.

Marketing isn't just about posting on social media. It's about building a brand that people recognise, remember and trust.

At Honest Light Digital, we don't just create content. We build complete brand experiences through strategy, content creation, graphic design, photography and websites that all work together.

Let's build a brand that offers it all.

📍Frankfort, Free State

Address

Frankfort

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Honest Light Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Honest Light Studio:

Shortcuts

Share

Category