Fielafooi Fotografie

Fielafooi Fotografie Photography isn't just a hobby,
It's to capture a moment in life. Fielaflooi Fotografie/Photography specialise in:
Wedding and Lifestyle

Morne en Lenchen se mooi troudag.
12/06/2024

Morne en Lenchen se mooi troudag.

Verloof!!Wat 'n groot oomblik was dit die vir Elzette en Wian.Baie geluk met die verlowing julle twee. Hier is vir julle...
06/05/2023

Verloof!!
Wat 'n groot oomblik was dit die vir Elzette en Wian.
Baie geluk met die verlowing julle twee. Hier is vir julle 'n voorsmakie van vandag.

Wat 'n groot vooreg om 'n 60ste verjaarsdag te vier.Dankie dat ek die vooreg gekry het om die dag vas te kon vang. Die l...
28/02/2020

Wat 'n groot vooreg om 'n 60ste verjaarsdag te vier.

Dankie dat ek die vooreg gekry het om die dag vas te kon vang. Die lag van kosbare klein kinders was lekker om saam te werk.

Geniet julle voorsmaak.

07/01/2020
03/01/2020
Die woorde kom soms te laat as jou hart die waarheid praat.Wat 'n lekker troue. Julle is groot dag was besonder mooi en ...
20/12/2019

Die woorde kom soms te laat as jou hart die waarheid praat.

Wat 'n lekker troue. Julle is groot dag was besonder mooi en spesiaal.

Waar liefde het uit julle uit gestraal. 'n Mens het geen woorde as mens kan sien hoe lief julle mekaar het.

Dankie dat ek so mooi dag kon vasvang.
Hoop julle geniet die voorsmaak van julle groot dag.

Fotograaf: Fielafooi Fotografie
Video: Designer Videography
Gremering: Andrea Axer
Rok: Willit Design Couture (Pikkie du Beer)
Venue: Lezar Opstal

""Uiteindelik is dit die regte metgesel!" sê die mens. "Sy is regtig deel van my. Sy sal 'vrou' genoem word, want sy is ...
19/12/2019

""Uiteindelik is dit die regte metgesel!" sê die mens. "Sy is regtig deel van my. Sy sal 'vrou' genoem word, want sy is uit die man geneem""Genesis 2:23

Vandag is julle een. Hoe lekker is dit nie om getroud te wees met die mens wie jy lief het.

Wat 'n lekker dag. Ek het dit so baie geniet om die dag vas te vang. 'n Band wat gebou het van saam werk oor naweke was dit vir my so lekker om die dag te kon vasvang. Elke oomlik wat gebeur het, het dit my hart geraak. Julle liefde straal en julle bladskap blom.

Hoop jul geniet die voorsmaak van foto's

Fotograaf: Fielafooi Fotografie
Video: Pro V Production
Hare en grimeering: Hair by Lize
Rok: Timeless Bridal Couture
Venue: Lezar Opstal
Blomme: Veldmeisie

Black Friday special!!Bespreek tussin 25 November 2019 tot 1 Desember 2019 om die goeie prys te kry.
25/11/2019

Black Friday special!!
Bespreek tussin 25 November 2019 tot 1 Desember 2019 om die goeie prys te kry.

Hou dop vir groot afslag met die week van “Black Friday“. Van af 25Nov 2019 tot in met 1Des2019 om te bespreek.         ...
18/11/2019

Hou dop vir groot afslag met die week van “Black Friday“. Van af 25Nov 2019 tot in met 1Des2019 om te bespreek.

#2019

"Hy is soos 'n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie...
21/10/2019

"Hy is soos 'n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak." Psalm 1:3

Ek wou graag die stuk met julle deel. Soos ek na julle storie luister d**k ek pas dit so mooi by julle. Miskien gebeur als vinnig maar tog is julle lief vir mekaar en weet julle is bedoel vir mekaar. Julle liefde is soos 'n boom wat by waterstrome geplant is. Groei saam!! Dra vrugte op die regte tyd!!

Liefde is wonderlik en geniet elke oomblik daar van. Met al die lag en hoe julle mekaar in oë kyk, wys dit vir die ander hoe liefde lyk!

Ek het toevallig gesien dat Riane die vers ook opgesit het en dit is net so mooi!!
"Die belangrikste van alles is dat jullie mekaar onselfsugtig moet liefhê. Sulke liefde maak baie sondes toe." 1Petrus 4:8

Geniet julle voorsmaak van nog baie mooi foto's

Fotograaf: Fielafooi
Venue: Welgelegen Manor
Hare & Gremeerin: Hair by Lize

Address

Frankfort

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27823031039

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fielafooi Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category