30/04/2025
15% afslag op enige sessie❗️
Voorwaarde:
die sessie sal plaasvind tussen 14 en 27 Junie 2025 🗓
Hoe om in te skryf:
1. Like die post ❤️
2. Maak seker jy like my page: carrli.photography
3. Mention ten minste 3 mense in die comments 💬 - 1 ekstra inskrywing vir elke 3 ekstra mense wat jy mention
4. Comment watse sessie jy graag wil doen 📸
share die post op jou story vir TWEE EKSTRA inskrywings 💕
Inskrywings sluit 30 Mei 2025 , die wenner sal op 31 Mei 2025 bekendgemaak word 🌾
📍Heidelberg, Gauteng
Ander areas sal "traveling costs" hê wat uitgesluit is by die afslag.🛣