C&L Photography

Call Directions Website Contact the business

C&L Photography Lindie, Caylisha & Giselle (our assistant in Weddings) ~ Mother and Daughters Photography Team mainly in Fochville, Carletonville and Potchefstroom.

Our studio is located in Elandsridge, Carletonville.

O L I V I A   T W O   M O N T H S ❤️🍓Ons kan nie glo twee maande is so gou verby nie😱 Agg liewe Olivia jy is te dierbaar...
05/11/2026

O L I V I A T W O M O N T H S ❤️🍓

Ons kan nie glo twee maande is so gou verby nie😱 Agg liewe Olivia jy is te dierbaar vir woorde. Dankie dat ons hierdie spesiale Milestone kon vasvang!!!🍓🍓🍓🍓

G A B B Y   I S   T W O   S W E E T🩷🍭🍩🍬Agg my cutenessssss. Hierdie setup was so lekker om bymekaar te sit🩷🍭Baie geluk m...
02/11/2026

G A B B Y I S T W O S W E E T🩷🍭🍩🍬

Agg my cutenessssss. Hierdie setup was so lekker om bymekaar te sit🩷🍭Baie geluk met jou tweede verjaarsdag liefste Gabby. Mag daar nog vele meer wees!!!! Jy is baie special en soooooo geliefd en jy is regtig so geseënd met so pragtige familie wat vir jou so omgee ! 🩷🍭

Cakes@Fochville

D A M I A N   P O R T R A I T❤️📜Die jongste ou man wat jy ooit sal sien!!! Agg cuteness, jy was so oulik Damian!! Jou ma...
30/10/2026

D A M I A N P O R T R A I T❤️📜

Die jongste ou man wat jy ooit sal sien!!! Agg cuteness, jy was so oulik Damian!! Jou mamma het altyd die oulikste idees 🤭❤️

F A M I L Y   S H O O T💙🩷Aggg my jinne die kosbaarste familie hierdie. So lekker gelag en gespeel!! Mooirivier het bietj...
29/10/2026

F A M I L Y S H O O T
💙🩷

Aggg my jinne die kosbaarste familie hierdie. So lekker gelag en gespeel!! Mooirivier het bietjie oorgeloop oor die brug en toe draai dit in die mooiste speel foto's 🤭🩷💙
Dankie vir die lekker middag 🩷💙

🎄Christmas Mini Sessions are HERE! 🎄It’s the most wonderful time of the year and we can’t wait to capture some magical C...
28/10/2026

🎄Christmas Mini Sessions are HERE! 🎄

It’s the most wonderful time of the year and we can’t wait to capture some magical Christmas memories for you and your loved ones! ❤️🎅🏻

Join us at C&L Photography for a festive 30 minute studio session, perfect for capturing those special family moments or a romantic couple 🎁
Come and create memories you’ll treasure for years to come🎁

🤍 R650 per session

✨ 30 minute studio session in Elandsridge
✨ 40 edited photos delivered via a downloadable link
✨ Maximum of 5 people per session

📅 Limited dates available!

🎄 November: 14, 17, 19 & 22
🎄 December: 8, 9, 10, 16, 17 & 18

Spots are limited, so don’t wait too long to book your festive session! 🎄

📲 WhatsApp 071 335 4456 to secure your spot.

Let’s make this Christmas one to remember! 🎄🤎

Setup coming soon!!

B I A N C A M A T E R N I T Y 🖤🖤🖤Agg julle is sooo mooi!!! Die mooiste gesin. Ons het Eli se eerste verjaarsdag Cake Sma...
22/10/2026

B I A N C A
M A T E R N I T Y 🖤🖤🖤

Agg julle is sooo mooi!!! Die mooiste gesin. Ons het Eli se eerste verjaarsdag Cake Smash afgeneem en nou is hy al 3 en die coolest Spiderman ouboet🤭❤️🖤

Dankie dat ons hierdie spesiale oomblikke kon vasvang🖤
Baie geluk met klein Bryson se geboorte🖤

F R I E N D S H I P   S H O O TSjoeee ons het hierdie middag so geniet met hierdie twee prag vriendinne!! So lekker gela...
19/10/2026

F R I E N D S H I P S H O O T

Sjoeee ons het hierdie middag so geniet met hierdie twee prag vriendinne!! So lekker gelag met hulle💜💙
Dankie dat ons hierdie pragtige vriendskap voor ons lens kon capture💜💙 Julle is beautiful van binne en buite!!

Mi Amor Dresses
Glam by Ruzaan

C R U S H É    M A T R I E K A F S K E I D❤️❤️❤️The lady in red. Ohh my worrdd Crushé, Rooi is beslis jou kleur. Dankie ...
17/10/2026

C R U S H É M A T R I E K A F S K E I D❤️❤️❤️

The lady in red. Ohh my worrdd Crushé, Rooi is beslis jou kleur. Dankie vir die lekker oggend, ons hoop jy het die matriekafskeid geniet. Baie sterkte met die eindeksamen 🍾🥂

Anderland
Beauty by Karen

M E G A N   &  R Y A NM A T R I E K A F S K E I D💚💛Agg julle twee!!! Die niggie en nefie was so ñ treat.  Ons wange was ...
14/10/2026

M E G A N & R Y A N
M A T R I E K A F S K E I D💚💛

Agg julle twee!!! Die niggie en nefie was so ñ treat. Ons wange was so seer gelag🤭🤣
Dankie vir die lekker middag saam julle. Baie sterkte met die eindeksamen🍾🥂

SeMoer Destination

C L A R I N D A  &  S A M U E LM A T R I E K A F S K E I D🩷💙Agg wowww!! Hierdie twee het uit ñ vogue tydskrif uitgeklim ...
08/10/2026

C L A R I N D A & S A M U E L
M A T R I E K A F S K E I D🩷💙

Agg wowww!! Hierdie twee het uit ñ vogue tydskrif uitgeklim en voor ons lens kom staan. Julle was awesome!! Dankie vir die lekker middag. Ons hoop julle het die matriekafskeid geniet🍾🥂 Baie sterkte met die eindeksamen🩷💙

Ourief Troulandgoed / Wedding Estate

Address

Fochville

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 19:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27713354456

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when C&L Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to C&L Photography:

Shortcuts

Share

Category