Enchanted Dragonfly Photography

Enchanted Dragonfly Photography Fotografie, jou spesiale oomlike vas gevang op kamera om vir ewig te bewaar. Familie, New Born, Troues, en alles nog meer. Noem dit, ons doen dit.

10 Jaar terug, deur ń foto Kompetisie, wat deur Beeld aangebied is, het my passie vir Fotografie ontblom. Ek het toe vir n tydjie besig geraak met my eie familie en het dit een kant toe geskuif. So ongeveer 3 jaar terug het my Swaer my en my man bloot gestel aan die wonders van kamera werk, kort daarna het ek my eerste klein Fujifilm kameratjie aangeskaf, en ons was finaal gebyt deur die Foto gogg

a. ‘n Jaar later kon ek vir my n DSL kamera koop en het dadelik by ń Foto klub aangesluit. Ek het deur daardie spesifieke jaar baie rond gespeel met fotos neem. Daarna het ons toe by PiXso Photography aangesluit en baie ondervinding op gedoen. Ons is nou op ń stadium waar ons genoeg ervaring opgedoen het, dat ons op ons eie kan wegbreek. Ons het ń groot passie vir familie "shoots" en Troues, omdat ons self al nare ervarings gehad het in dié areas. Fotos is veronderstel om oomblikke te vang en verewig te hou, maar is ongelukkig baie keer gekoppel aan slegte ervarings. En kan daarom wegvat van jou herinneringe in jou spesiale oomblikke en geleenthede. Francois, my man, se passie is Portraits en Natuur fotos. Ek aan die ander kant, hou van ń verskeidenheid, soos vol lyf, portraits en Natuur. Ons albei is baie lief vir kinders en diere, en omdat die natuur ook so na aan ons harte is verkies ons om te spesialiseer in buite ruimtes in plaas van studio. Ek is tans besig om my Diploma in Fotografie te voltooi. Dit gee ons die grootste vreugde om jou spesiale oomlike vas te vang op kamera en aan jou terug te besorg om vir ewig te bewaar.

Address

Shelly Str
Emalahleni
1034

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

0763321216

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Enchanted Dragonfly Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Enchanted Dragonfly Photography:

Share

Category