Ehcor Photography

Ehcor Photography A page to share my passion with everyone - I hope you'll love my photographs as much as I do*

“The purpose of life is to live it, to taste experience to the utmost, to reach out eagerly and without fear for newer a...
06/12/2020

“The purpose of life is to live it, to taste experience to the utmost, to reach out eagerly and without fear for newer and richer experience.”
― Eleanor Roosevelt

Jy is pragtig Luandra!
08/11/2020

Jy is pragtig Luandra!

24/08/2020
Ek het die voorreg gehad om in 'n lang tyd weer bietjie foto's te neem en dit was so lekker! Julle is pragtig - en julle...
27/06/2020

Ek het die voorreg gehad om in 'n lang tyd weer bietjie foto's te neem en dit was so lekker! Julle is pragtig - en julle gaan wonderlike ouers wees vir jul prinsessie!

Nog 'n sneak peak! Pragtige troue, pragtige bruid en bruidegom wat so perfek bymekaar pas
25/05/2019

Nog 'n sneak peak! Pragtige troue, pragtige bruid en bruidegom wat so perfek bymekaar pas

Sneak Peek: Hannes en Jance Trou! Pragtige paartjie, pragtige mense! Geldenhuys Janke Hannes LouisSoos hul huweliksbewes...
27/04/2019

Sneak Peek: Hannes en Jance Trou! Pragtige paartjie, pragtige mense! Geldenhuys Janke Hannes Louis

Soos hul huweliksbewestiging boodskap: Korintiërs 13: 4-7: Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, raak nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie, is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verduur alles.

Pragtige versierings en opmaak, heerlike kos en lekker poeding vir die eregaste - Philicia du Rand en baba Haylee
16/09/2018

Pragtige versierings en opmaak, heerlike kos en lekker poeding vir die eregaste - Philicia du Rand en baba Haylee

Ek deel graag 'n paar kiekies van mooiste Phili en baba Haylee wat hul saam met al die vriendinne en familie geneem het*...
16/09/2018

Ek deel graag 'n paar kiekies van mooiste Phili en baba Haylee wat hul saam met al die vriendinne en familie geneem het* '

'n Nuwe jaar - vol nuwe moontlikhede!
01/01/2018

'n Nuwe jaar - vol nuwe moontlikhede!

Bietjie pret in die berge!
26/10/2016

Bietjie pret in die berge!

"I Choose You. And I'll Choose You, Over And Over, And Over.Without Pause, Without A Doubt, In a Heartbeat. I'll Keep Ch...
18/10/2016

"I Choose You. And I'll Choose You, Over And Over, And Over.Without Pause, Without A Doubt, In a Heartbeat. I'll Keep Choosing You!" -
Heinrich Helm en Marelie Visagie se verlowing was ongelooflik spesiaal! Die verassing op Marelie se gesig, Heinrich se stres, die onverwagte golf, die uitkom van die son ... dit alles het dit onvergeetlik gemaak! Baie geluk H & M! Julle pas perfek saam

Address

PO Box 828
Duiwelskloof
0835

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ehcor Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ehcor Photography:

Share

Category