Sharper Image Photography

Sharper Image Photography Passionate about photography. Capture that special moment forever.. BBM Pin:27D2578B
Email: [email protected] In 2009 I purchased my first Pro camera.

I started at an early age with photography. Always had my trusty Kodac camera with me to capture that special moment. I do all events (Weddings, Sport,Birthdays and office events. Let me capture that special moment
for ever.....

31/12/2015

Soos het die uurglas van 2015 uitgeloop. Met die Here se genade kan ons uitsien na 2016. Voorspoedige 2016 met wense van liefde, vrede, geduld en harmonie. Met genade en die tyd van die Here sal 2016 wonderbaarlik wees as ons vertrou en glo op die Almagtige.

24/12/2015

Dis Kersfees tyd, 'n helder somer Kersfees!

Ek wens dat elkeen die vreugde , vrede en liefde in 'n genade-bondel onder jou feesboom sal vind. Mag julle almal die ware sin van die feesgety, die geboorte van ons Redder , beleef.

My grootste geskenk...Sy liefde vir my...

Ek bid vir elkeen samesyn en liefde in afwagting tot Kersfees en daar waar hartseer, eensaamheid en verlange is , dat God se teenwoordigheid daardie leemte sal vul

Geseënde Kersfees en Voorspedige 2016

04/10/2015
29/09/2015
03/08/2015

Welkom aan twee nuwe vriende op my " Page " As julle navrae het oor pakette , al my besonderhede is op die blad . Lekker dag vir alamal

Gelukkige Moedersdag aan elke Mamma !!! Hoop julle word tonne baie bederf !!!Mag God julle ewig koester vir ons .... Mag...
10/05/2015

Gelukkige Moedersdag aan elke Mamma !!! Hoop julle word tonne baie bederf !!!
Mag God julle ewig koester vir ons .... Mag julle n wonderlike tyd he saam jul geliefdes...
A very happy Mother's Day to all you wonderful, hard-working moms! Hope you have a happy & relaxing day with your children, family and friends.

04/05/2015

Vir die wat nog nie my FACEBOOK PAGE gaan '' Like '' het nie hier is die link. Dis amper weer kompetisie tyd ! As jy weet van iemand wat gaan troue tussen Augustus en November gaan iemand 'n pakket van R5000 wen as hulle die blad " Like'' en vriende verwys.

http://m.facebook.com/profile.php?id=1378990462330644

Passionate about photography. Capture that special moment forever..
BBM Pin:27D2578B
Email: [email protected]

10/04/2015
25/03/2015

Welkom aan die nuwe fb vriende.Dankie dat jy die blad ge-' Like ' het. Gaan loer gerus tussen die foto albums . As jy weet van iemand wat 'n fotograaf nodig het vir enige geleentheid, kan hulle my kontak. Al die kontak besondergede is op die blad. Vra ook julle fb vriende en familie om die blad te 'Like'

15/02/2015

Welkom aan Delmas Anoniem! Enige navrae oor pakette kan ek gekontak word op 083 3381 083

Delmas Optrede 14/2/2015
15/02/2015

Delmas Optrede 14/2/2015

09/02/2015

Address

Delmas
2210

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sharper Image Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sharper Image Photography:

Share

Category