Met Liefde fotografie

Call Directions Contact the business

Met Liefde fotografie Met Liefde Fotografie 🤍
📸 Portrette | Geleenthede | Studio | Troues
✨ Oomblikke wat vir altyd bly
📍 De Aar & omgewing

(1)

Callen  Matriek Afskeid 2026
11/10/2026

Callen
Matriek Afskeid 2026

Callen Matriek Afskeid 2026
11/10/2026

Callen Matriek Afskeid 2026

Callen & Bradley AnnMatriek Afskeid 2026
11/10/2026

Callen & Bradley Ann
Matriek Afskeid 2026



Dis die rede hoekom ek foto's neem...Vir oomblikke soos hierdie. 🥹
09/10/2026

Dis die rede hoekom ek foto's neem...
Vir oomblikke soos hierdie. 🥹

Allie & Josi 🌵Scene 2 🎬📸   &Josi
07/10/2026

Allie & Josi 🌵
Scene 2 🎬📸

&Josi

Happy people smile. Happy people are kind. Happy people make others feel good too.Allie & Josi HSDA Matriek afskeid 2026...
06/10/2026

Happy people smile. Happy people are kind. Happy people make others feel good too.

Allie & Josi
HSDA Matriek afskeid 2026


Minder kleur. Meer gevoel.Meer van die oomblikke wat bly. 🤍🖤Allie & Josi HSDA Matriek Afskeid 2026
06/10/2026

Minder kleur. Meer gevoel.
Meer van die oomblikke wat bly. 🤍🖤

Allie & Josi
HSDA Matriek Afskeid 2026

Hallo, ek is Anneke.... die mens agter Met Liefde Fotografie. 🤍Ek werk voltyds in die versekeringsbedryf, waar ek al sed...
28/09/2026

Hallo, ek is Anneke.... die mens agter Met Liefde Fotografie. 🤍

Ek werk voltyds in die versekeringsbedryf, waar ek al sedert 2012 elke dag die uitdagings, mense en nuwe dinge geniet wat die kantoorlewe bring.

Maar wanneer ek my kamera optel, verander iets....

Fotografie is vir my meer as net om mooi foto's te neem, dit is waar ek my passie uitleef. Ek geniet elke oomblik van die proses: die mense, die klein besonderhede, die lag, die emosie en veral die oomblikke wat vir altyd vasgevang kan word.

By die huis is ek gelukkig saam met my wonderlike man, Rudi, en ons seuntjie, Dian wat waarskynlik die twee mense is wat die meeste voor my kamera beland. 😂📷

Wanneer ek daardie kamera optel, voel dit nie soos werk nie. Dit voel soos liefde. 🤍

Welkom by Met Liefde Fotografie, waar elke oomblik met liefde vasgevang word!


🤍📷

Studiosessie met die vriendelikste Lily-Rose 🌸📸              © Met Liefde FotografieAnneke Boshoff
28/09/2026

Studiosessie met die vriendelikste Lily-Rose 🌸📸



© Met Liefde Fotografie
Anneke Boshoff

Een klein dogtertjie, soveel liefde 💖                         © Met Liefde Fotografie Anneke Boshoff
27/09/2026

Een klein dogtertjie, soveel liefde 💖



© Met Liefde Fotografie
Anneke Boshoff

Address

De Aar

Telephone

+27814016121

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Met Liefde fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Met Liefde fotografie:

Shortcuts

Share

Category