Images of Grace

Images of Grace Photography

Du Plessis's in sneeu!
29/08/2021

Du Plessis's in sneeu!

Dit was so lekker saam met Brenden en Sheridene Sass en hul kinders, ek kan sien jul is 'n gesin wat in gesinseenheid be...
11/11/2020

Dit was so lekker saam met Brenden en Sheridene Sass en hul kinders, ek kan sien jul is 'n gesin wat in gesinseenheid beweeg. Die tydjie saam was so lekker, lekker gelag en baie pret gehad. Baie seen vir julle, goedheid en guns.

Baie welkom aan die nuwe seisoen!Die natuur se manier om te sê "glimlag", die winter is verby, nuwe dinge, nuwe seisoen....
10/09/2019

Baie welkom aan die nuwe seisoen!
Die natuur se manier om te sê "glimlag", die winter is verby, nuwe dinge, nuwe seisoen. Dankie Vader is U Skepping.

Dankie Liza en dogters!

02/01/2019
Robbie & Leonore, nogmaals geluk!  Baie dankie dat ek hierdie dag met jul kon meemaak.  Soos die wind gewaai het, weet e...
15/11/2018

Robbie & Leonore, nogmaals geluk! Baie dankie dat ek hierdie dag met jul kon meemaak. Soos die wind gewaai het, weet ek dat Pappa God se Gees deur jul huwelik waai en dit seën in Sy oorvloed. Baie liefde

06/10/2018
Brendeline het onbeskryflik mooi gelyk met haar matriekafskeid.  Baie seen vir jou en 'n onbeskryflike toekoms wens ek j...
02/09/2018

Brendeline het onbeskryflik mooi gelyk met haar matriekafskeid. Baie seen vir jou en 'n onbeskryflike toekoms wens ek jou toe Brendeline.

24/07/2018

Address

Ceres
6835

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Images of Grace posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Images of Grace:

Share

Category