26/08/2024
WE ARE CENTURION TV was bevoorreg om die 2024 Afri-Indie Toekennings/Awards by te woon by die Afriforum Teater.
Verskeie Centurion kunstenaars het met toekennings weggestap!
Geniet hierdie hoogtepunt video en "tag" die kunstenaars wat jy herken.
WE ARE CENTURION TV was bevoorreg om die 2024 Afri-Indie Toekennings/Awards by te woon by die Afriforum Teater.Verskeie Centurion kunstenaars het met toekenn...