Rentia Lakie Photography

Rentia Lakie Photography Lifestyle Photographer

❤️~Familie is 'n klein wêreld op sy eie gebou met LIEFDE~❤️
19/05/2026

❤️~Familie is 'n klein wêreld op sy eie gebou met LIEFDE~❤️

*GRADUATION*Claudette HarmseClaudette Harmse
04/05/2026

*GRADUATION*

Claudette Harmse

Claudette Harmse

27/04/2026
My goud Vriendin baie geluk met jou verjaarsdag❤️Saam jou het ek al gelag en gehuil, saam gebid en soms net stil gesit, ...
05/03/2026

My goud Vriendin baie geluk met jou verjaarsdag❤️
Saam jou het ek al gelag en gehuil, saam gebid en soms net stil gesit, want woorde was nie nodig nie. Al sien ons mekaar nie elke dag maak dit my rustig om te weet jy is altyd daar. Ek koester jou lag, jou warm persoonlikheid, jou hart van goud want jy is baie spesiaal vir my!
'n Vriendin is daai ekstra lepeltjie suiker in jou (myne eintlik) koffie, daai skelm happie roomys uit die bak, daai groot stuk sjokolade koek (joune) daai blik kondensmelk in die yskas.
Die verskil.... 'n VRIENDIN gaan sit nie op jou heupe nie SY gaan sit in jou hart.💓

Mag jy een awesome verjaardag he!

Ek love jou my liefste Lan.....❤️🎂🍰🧁🍨🥳

Yolandé Kruger

Shaina-Leigh Koen
04/03/2026

Shaina-Leigh Koen

Mr & Mrs BothaWhere you go I will go and where you stay I will stay ~ Ruth 1:16No measure of time will be long enough......
04/03/2026

Mr & Mrs Botha

Where you go I will go and where you stay I will stay ~ Ruth 1:16

No measure of time will be long enough.... But let's start with forever!

Suezette Botha

Dress: Diaan Daniels
Hair & Make Up: Ma Cherie makeup & hairstyling
Flowers & Decor: Cafe Fleur
DJ: Cream Cheese
Venue: Red Ivory
Tanya Kirsten Photography

Mr & Mrs PienaarOnce in a while, right in the middle of an ordinary life, love gives us a fairytale.....Thank You for le...
06/02/2026

Mr & Mrs Pienaar

Once in a while, right in the middle of an ordinary life, love gives us a fairytale.....
Thank You for letting us capture your fairytale!

Dress - Roux Couture
Hair - Edgar
Make Up & Nails - Spa
Venue - Lodge
Catering - Catering

Dylan Pienaar Anezka Botha

Address

76 , Selati Street
Carletonville
2499

Telephone

+27834426683

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rentia Lakie Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rentia Lakie Photography:

Share

Category