15/02/2020
Woorde kan nie beskryf hoe geseënd ek voel om hierdie spesiale oomblik in my kosbare vriendin se lewe vas te vang nie!
Klein Zoë het die beste ouers in die wêreld gekry en ek kan nie wag om haar binnekort te ontmoet nie! ♥♥♥