06/12/2025
Een van my blessings hierdie jaar was dat my paaie gekruis het met die talentvolle .dreyer. Dit was so lekker om haar vas te vang vir haar nuwe release, maar eerste het sy en 'n liedjie release die afgelope week en ons het sommer n kersfees foto ook ingesneak.
Ek is nou officially n fan! Doen houself 'n guns en add hul liedjie, "Kersfees" op jou playlist vir daai lang paaie wat voorlê.
Watch this space...' n nuwe, vars stem in die SA musiekbedryf ❤️🤗
Link na die song: https://open.spotify.com/album/5R8y7480wcAwX8S4ALfAHi?si=-ngI_1PaRN-VlA0tns_FlA