13/02/2026
Aan elke nuwe volgeling wat hierdie week by ons aangesluit het —
Dankie.
Dankie dat jy NAAK gekies het.
Dankie dat jy deel word van ’n ruimte waar vrou-wees gevier word in al haar vorme.
Naak maak ontwerpersdrag vir die hedendaagse vrou
Waar sy haar persoonlikheid uitbeeld in styl en waar nostalgie haarself omhels met tydlose ontwerpe.
‘n Speelgrond waar ons vroue omhels met blomme, kleure, teksture en styl
‘n Gemeenskap waar ons elke vrou vier in elke grootte, vorm en figuur.
‘n Platform waar kuns en mode ontmoet.
Poësie vir die klerekas
Vreugde in eenvoud
‘n Handelsmerk waar alles plaaslik vervaardig word en handgemaak word met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Mag jy hier inspirasie vind.
Mag jy hier jouself herken.
Mag jy hier voel — jy behoort
Ansie Fourie, Sonette de Villiers, Sandy de Vos, Mariné Steyn, Lorraine Moller, Vanessa Liebenberg, Anita Viljoen, Mila Van Schalkwyk, Claudette Koordom, Janine Hamel Davidson, Elizabeth Liza Smit Nel, Rene Craig, Melinda Bezuidenhout, Elaine Niemann, Simone Swanepoel, Irmila Loubser, Melizaan Bornman, Alicia Rust, Marle Zastron, Nikki DT