Cape Motion Media

Call Website Contact the business

Cape Motion Media Cape Motion Media: Cape Town based freelance sports photographers Deon & Stefan van der Merwe

09/10/2026

Ook dit gaan verby…

…letterlik.

Die vorige bal het nie by haar verbygegaan nie. Hierdie bal het wel.

Eers was die viering hare. En toe moes sy iemand anders se vreugde aanskou.

En voor my speel een die mees belangrike lesse wat sport ons kinders oor die lewe leer af: niks bly vir altyd dieselfde nie. Niks kan as vanselfsprekend aanvaar word nie.

Want van die een oomblik na die volgende kan die hele prentjie omkeer. Die een wat nou oorwinningskrete uiter, is volgende keer die een wat die teleurstelling sluk.

Jy kan alles reg doen. Jy kan hard werk, gefokus bly, aanhou oefen, jou beste gee. En dan, daar gaan die bal verby. Daar verander die telbord.

En ander kere kan dit alles in ‘n oomblik in louter vreugde uitspeel met die telbord in jou guns.

Vier dan. Vier voluit. Vier met dankbaarheid.
Maar ook met nederigheid, want hierdie oomblik gaan verby.

Wanneer die bal wél verby jou gaan, wanneer jy die opponent se viering moet aanskou: kies om te blý. Kies hoop. Kies om aan te hou werk. Kies om weer op te daag. Want ook hierdie oomblik gaan verby.

Wat deurgaans bly, is wat jy leer en wie jy is terwyl jy deur hierdie oomblikke leef.

Leer dus om met dankbaarheid, nederigheid en hoop die beste van elke geleentheid te maak.

Want ook dit sal verbygaan.

❤️💔



05/10/2026
2026 Prestige Champions Cup  - Day 1 highlights 📸 Deon Van Der Merwe | Cape Motion Media
02/10/2026

2026 Prestige Champions Cup
- Day 1 highlights

📸 Deon Van Der Merwe | Cape Motion Media

02/10/2026
Western Province Primary Hockey  U/13 Top Schools Day 2: Laerskool Eversdal Primary vs Laerskool Durbanville Primary Gir...
09/09/2026

Western Province Primary Hockey U/13 Top Schools Day 2: Laerskool Eversdal Primary vs Laerskool Durbanville Primary Girls highlights.

With Durbanville taking a 2 - 1 victory👏🏻

Match photos available in the link below:

https://photofrog.co.za/buy/8w46x

📸 Deon Van Der Merwe | Cape Motion Media

What an emotional end to the Semi Finals on day 2 of the  U13 Top Schools as Laerskool Eversdal Primary goes through to ...
06/09/2026

What an emotional end to the Semi Finals on day 2 of the U13 Top Schools as Laerskool Eversdal Primary goes through to the finals that will take place today at 11:40!

Belgotex Sport
Western Province Hockey
Enhanced Sports
jouskolehokkie

📸 Deon Van Der Merwe | Cape Motion Media

The grade 7 girls from Laerskool Eversdal Primary U13A hockey team had their last dance on home turf last week..These gi...
02/09/2026

The grade 7 girls from Laerskool Eversdal Primary U13A hockey team had their last dance on home turf last week..

These girls have had an incredible season and made sure they end off on a win.
Well done girls; we wish you all the best as you head off to Highschool next year to start a new chapter!

jouskolehokkie

📸 Deon Van Der Merwe | Cape Motion Media

13/08/2026

Photos captured of Rugby: Interschools | (u10 - u13) Paarl Boys' vs Paarl Gymnasium by Cape Motion Media

Paarl Interskole 2026: Rugby U14BHoër Jongenskool Paarl Boys' High School  teen Hoërskool Gimnasium Paarl Telling: HJS 1...
08/08/2026

Paarl Interskole 2026: Rugby U14B

Hoër Jongenskool Paarl Boys' High School teen Hoërskool Gimnasium Paarl

Telling: HJS 13 - Gim 16

Hoë resolusie fotos sonder n watermark van die U14B, C en D wedstryde beskikbaar op die volgende skakel:

https://photofrog.co.za/buy/49g8n

📸 Deon Van Der Merwe | Cape Motion Media

Interskole 2026: SkaakSo paar kiekies van laas week se skaak tussen Paarl Boys' Primary School  en laerskool Paarl Gimna...
03/08/2026

Interskole 2026: Skaak

So paar kiekies van laas week se skaak tussen Paarl Boys' Primary School en laerskool Paarl Gimnasium

📸 Deon Van Der Merwe | Cape Motion Media

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cape Motion Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cape Motion Media:

Shortcuts

Share

Category