28/06/2017
In Oktober 2014 het ek Cornel & Righard se pragtige troue in Victoria-Wes afgeneem. Twee en 'n half jaar later, en ek neem dié tweetjies van Britstown in die Noord-Kaap by die see af terwyl hulle op klein Janina se koms wag. Intussen het sy haar opwagting gemaak, dus: Baie geluk met haar geboorte, julle!