03/12/2024
Het jy al jou fotosessie geboek vir die vakansie? Alle fondse gaan na die skool toe vir ons Gasvryheidstudie-klaskamer se opknappings. Loer gerus op die skakel hieronder om jou plekkie te boek. Besprekings sluit 10 Desember. πππ
https://hsvdalbemarking.wixsite.com/dallers