09/04/2019
Naand almal, soos jul weet, wil ek begin fotos neem. Ek nog in die begin stadium en nog nie n pro nie en leer soos ek gaan.
Ek vra R500 n uur en kan die fotos vir jou op n CD sit, op n stokkie of vir jou epos.
Ek is beskikbaar op n Saterdag en Sondag en jy kies die plek waar jy wil neem.
Jul kan my kontak op 0721246442
Hoop om van jul te hoor. Lekker aand.