19/01/2020
Liefde is om met kaalvoete diep spore in jou hart te trap.
Dit is om hand aan hand te stap deur gange van geluk.
Om in mekaar se oë te kyk en 'n warm gevoel van omgee raak te sien
en dit teenoor mekaar uit te leef.
Heerlike aand van lag en laf wees. Dankie dat daar kon wees om julle dag onvergeetlik te maak!