02/02/2026
PREVIEW l Alicia Maternity l Farm Shoot
Dit was SO lekker om vir julle af te neem! Baie dankie vir julle menswees, ek sien saam met julle uit na kleinsus se koms!
Ek hoop julle geniet die fotosessie memories ๐ฅฐ๐. Hoe awesome is dit nie dat hierdie Pappa sy dogtertjie letterlik op sy een hand kan dra nie?!๐ฅน