Jubilee Project

Call Directions Website

Jubilee Project 🏠: Home of Marlene Stuurman & Lorenzo K4
DOWNLOAD from our INSTAGRAM account

13/10/2026

Dit draai ’n rondte vir my! β€οΈπŸ™ŒπŸ½

moenie moed verloor wanneer dit voel asof dinge nie wil verander nie. God is steeds besig, selfs wanneer jy dit nie kan sien nie. Die seisoen waarin jy nou is, is nie die einde van jou storie nie.

Glo dat God se goedheid en guns jou lewenslank sal volg. Die deur wat vandag toe is, kan mΓ΄re oopgaan. Jou trane sal in vreugde verander, jou swaarkry sal nie vir altyd duur nie en God kan ’n nuwe pad oopmaak waar jy geen uitweg sien nie. πŸ™πŸ½πŸ”₯

Hou vas aan jou geloof, want God kan jou situasie omdraai! Dit draai ’n rondte vir my en deur God se genade sal dinge verander! β€οΈπŸ™ŒπŸ½

13/10/2026
Wesbank Kom ons ondersteun
12/10/2026

Wesbank Kom ons ondersteun

12/10/2026

Job se einde was sy BEGIN. Moenie op gee nie. πŸ₯ΉπŸ™πŸ»β€οΈ

πŸŽ‰ 6 FOLLOWERS OP KICK! πŸ’šπŸ”₯Jubilee Project is besig om op Kick te groei! πŸ™Œ Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun op hi...
11/10/2026

πŸŽ‰ 6 FOLLOWERS OP KICK! πŸ’šπŸ”₯

Jubilee Project is besig om op Kick te groei! πŸ™Œ Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun op hierdie nuwe platform. Elke follower tel, en ons waardeer elkeen wat deel word van hierdie journey!

Ons begin klein, maar droom groot! πŸš€πŸ’š Kom wees deel van die groei en ondersteun Jubilee Project op Kick.

Follow ons op Kick:
πŸ”— https://kick.com/jubilee-project01

Jubilee Project β€” growing together, one follower at a time! πŸ’šπŸ™

11/10/2026

Hillteno Dennis - Al is my sonde hoog

Kom ons ondersteun
10/10/2026

Kom ons ondersteun

10/10/2026

Pray on it. Pray over it. Pray through it. Keep bringing it back to God until it stops feeling heavy. πŸ₯ΉπŸ™πŸ»πŸ™Œ

10/10/2026

Saturday Blessings

John 10:10πŸ™πŸ»

The thief comes only to steal and kill & destroy; I have come that they may have life & have it to the full. 🀍🌻

Address

Eersterivier
Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jubilee Project posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share