VanSchoor Vetplante

VanSchoor Vetplante Verkoop van Vetplante, Deel van Vetplante, Interessante stories oor Vetplante, Idees met Vetplante e

Ek kon 3 grootes en 4 kleineres van hierdie R80 se bos kry. Bargain!
19/04/2025

Ek kon 3 grootes en 4 kleineres van hierdie R80 se bos kry. Bargain!

R360 vir al die plante! Lekker by Joostenberg Bistro gewees vandag. 🤗
19/04/2025

R360 vir al die plante! Lekker by Joostenberg Bistro gewees vandag. 🤗

Nog 'n vloekwoord van 'n naam vir 'n plant. Wikipedia sê: Cleistocactus samaipatanusIt is a species of flowering plant i...
08/04/2025

Nog 'n vloekwoord van 'n naam vir 'n plant. Wikipedia sê: Cleistocactus samaipatanus
It is a species of flowering plant in the family Cactaceae, native to Bolivia.

Maar iemand het dit 'n Rufus genoem en nou is dit sy naam. Mooi nê?

Hierdie is 'n Aasblom. Ek d**k my ouma het dit die "Dooie Perd" genoem as ek reg onthou? Nietemin, die ding stínk soos a...
08/04/2025

Hierdie is 'n Aasblom. Ek d**k my ouma het dit die "Dooie Perd" genoem as ek reg onthou? Nietemin, die ding stínk soos aas en soos 'n dooie perd!

Sy fancy naam is glo Orbea Veriegata, en sy minder fancy naam is "Starfish".

Kry vir jou een! Die blomme lýk minstens nie of hul stink nie.

30 steggies. Prepped and ready to play with on Saturday!Lekker lekker🤗
08/04/2025

30 steggies. Prepped and ready to play with on Saturday!
Lekker lekker
🤗

Hierdie kaktus staan al maande lank in die bakkie sonder grond... and still, it blooms!
31/01/2023

Hierdie kaktus staan al maande lank in die bakkie sonder grond... and still, it blooms!

21/12/2022
Die Adolphi (geel een) bring kleur na my tuin. Hy groei vreeeeeeslik stafig en maak ook nie sommer maklik steggies nie. ...
21/12/2022

Die Adolphi (geel een) bring kleur na my tuin. Hy groei vreeeeeeslik stafig en maak ook nie sommer maklik steggies nie. 💛

Maar so kaktus kan mooi wees! 🌸
21/12/2022

Maar so kaktus kan mooi wees! 🌸

Want ROOI is mooi ❤🌿
25/09/2022

Want ROOI is mooi ❤🌿

Een van my gunstelinge! Het gesukkel met geduld, want ek knip sommer af om iewers anders te gebruik 🙈 Maar as mens wag e...
27/07/2022

Een van my gunstelinge! Het gesukkel met geduld, want ek knip sommer af om iewers anders te gebruik 🙈 Maar as mens wag en niks doen nie, dan is daar hierdie anderse mooi!
Graptosedum 'Bronze''Alpine Glow'

Address

Cape Town
8001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VanSchoor Vetplante posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share