05/07/2026
Catelyn & Theo
Net voor die storm kom
Ek was lanklaas so op my senuwees oor die weer voor 'n sessie, maar Calvinia het ons aangenaam verras en bederf met die mooiste sonsondergang net voor die donderweer ons huis toe gejaag het.
Catelyn en Theo, julle liefde is so ongelooflik mooi. Dankie dat ek die voorreg gehad het om dit vir julle te kon vas vang. Geniet elke oomblik van die nuwe hoofstuk saam!
Op julle! š„