Chris-Photography

Call Directions Contact the business

Chris-Photography Chris-Photography Offers Photography services such as Photoshoots

Birthdays Shoot..

Kiddies and Adults
Matric farewells
Weddings
Events
Product
21st Birthdays
Lifestyle etc
�

13/10/2026

Aan alle Matrieks reg oor die land.

You Got this!!!

Enjoy the exams

Do your Best.

-Chris-Photography

06/10/2026

-Photography

|| Ja-Driaan || 2nd BIRTHDAY ||Ek wil maar nie die praat werk doen nie....hierdie was nou vir jou 'n moeilike klient. Sy...
05/10/2026

|| Ja-Driaan || 2nd BIRTHDAY ||

Ek wil maar nie die praat werk doen nie....hierdie was nou vir jou 'n moeilike klient. Sy was met die weer gepla lol 🤣🤣🤣🤣. Tog was sy so pragtig met haar sneakers. Sy en haat bestie (Haar ouma Grootjie) het omtrent baklei, die oumas kon nie eens 'n kiekie in kry nie... 🤣🤣🤣😇. Kom ons loer gerus na die photos.

|| Johannes || 60th Birthday || Die Grootman  het van niks af geweet nie hy het gedink hulle gaan net vir hom braai gooi...
01/10/2026

|| Johannes || 60th Birthday ||

Die Grootman het van niks af geweet nie hy het gedink hulle gaan net vir hom braai gooi toe wag daar 'n hele verrassing vir hom met familie en vriende....soos ek gehoor het is hierdie 'n Grootman met Respek nie omdat hy dit afdwing nie maar omdat hy so mens is....die Ou het Grand gelyk...nog vele mooi jare vir oom Johannes geniet dit.🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳

|| Johannes || 60th Birthday || Coming Soon
01/10/2026

|| Johannes || 60th Birthday ||

Coming Soon

|| Chanté || Matricball 2026 ||Die een was vir jou Skaam gewees...ek moet net haar senuwees bedaag...later het sy maar s...
30/09/2026

|| Chanté || Matricball 2026 ||

Die een was vir jou Skaam gewees...ek moet net haar senuwees bedaag...later het sy maar self by gekom...Jou Speech wat jy gegee het het jou hele familie in tranne gehad. Ek kon sien hulle is geweldig trots op jou...Geniet die lewe en maak seker jy lewe...."dit is binne se mense"
Jy het stunnig geluk Chanté🥳🥳🥳🥳🥳🥳

|| Chanté || Matricball 2026 ||Coming Soon
30/09/2026

|| Chanté || Matricball 2026 ||

Coming Soon

|| LUTHANDO || MATRICBALL 2026 ||Die Grootman is gemaak om voor die kamera te wees. Die Ou se hele houding is classic en...
30/09/2026

|| LUTHANDO || MATRICBALL 2026 ||

Die Grootman is gemaak om voor die kamera te wees. Die Ou se hele houding is classic en stylish. Julle sal n modeling kontrak vir die ou moet op stel. Luthando jy het smart gelyk man. Droom Groot en maak dit waar. Sterkte met die toekoms.

🥳🥳🥳🥳🥳🥳

|| LUTHANDO || MATRICBALL 2026 ||COMING SOON
30/09/2026

|| LUTHANDO || MATRICBALL 2026 ||

COMING SOON

|| Mischa || Matricball 2026 ||Ek het laat gekom by hierdie mense maar hulle was so geduldig met my toe ek daar aan kom ...
29/09/2026

|| Mischa || Matricball 2026 ||

Ek het laat gekom by hierdie mense maar hulle was so geduldig met my toe ek daar aan kom niks aanmerkings gemaak of so nie...baie dankie vir daardie gesindheid. Mischa jy het stunning gelyk ek het so gelag vir jou Pa oor hoe die ou photos vat en dit was mooi om te sien hoe trots jou moeder is. Bou so voort en skitter oral waar jy kom.

🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳

Address

Calitzdorp

Telephone

+27742009822

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chris-Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Chris-Photography:

Shortcuts

Share

Category