Melani's

Melani's Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Melani's, Photographer, Brits.

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag my liefie kind, Ouma kan nie glo die tyd het so vinnig gevlieg nie. Ons bid Jesus ...
20/09/2023

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag my liefie kind,
Ouma kan nie glo die tyd het so vinnig gevlieg nie. Ons bid Jesus se seen oor jou lewe, I love you to the moon and back

Dis was dit so lekker om weer die stof van my kamera af te skud, dankie julle dit was n baie lekker foto sessie.
16/07/2023

Dis was dit so lekker om weer die stof van my kamera af te skud, dankie julle dit was n baie lekker foto sessie.

Ek wil graag 'n paar foto's met julle deel van 'n pragtige jong paartjie. Baie dankie aan Linda Kruger, wat my vertrou h...
18/08/2022

Ek wil graag 'n paar foto's met julle deel van 'n pragtige jong paartjie. Baie dankie aan Linda Kruger, wat my vertrou het met die foto's. Wagpos Matriekafskeid

Altyd lekker om 'n bekende gesig af te neem.
27/04/2022

Altyd lekker om 'n bekende gesig af te neem.

Ietsie uit die Argiewe
08/04/2022

Ietsie uit die Argiewe

Kruger Bruilof 19 Maart 2022. "True love stories never have endings" - Richard Bach
02/04/2022

Kruger Bruilof 19 Maart 2022.

"True love stories never have endings" - Richard Bach

Kan nie wag om julle troudag met julle te deel nie
11/03/2022

Kan nie wag om julle troudag met julle te deel nie

"Save the date"foto's Beulah Grobler & Cobus.
13/02/2022

"Save the date"foto's Beulah Grobler & Cobus.

"Such a big miracle in such a little girl", Dit was 'n voorreg om hierdie familie se liefde vir mekaar te kon vasvang. M...
25/11/2021

"Such a big miracle in such a little girl", Dit was 'n voorreg om hierdie familie se liefde vir mekaar te kon vasvang. Marile Kroukamp

Nog so paar foto's van die naweek se foto sessie... die twee dames het my werk regtig maklik gemaak want hulle is pragti...
10/11/2021

Nog so paar foto's van die naweek se foto sessie... die twee dames het my werk regtig maklik gemaak want hulle is pragtig.

Address

Brits

Telephone

+27615469825

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Melani's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Melani's:

Share

Category